Liewe Onnies & Ouers,
Hier is 'n 'freebie' vir julle om aan die einde van die kwartaal te gebruik vir ekstra oefening of as hersiening 👩🏼🏫
Die produk bestaan uit 12 bladsye ✏️ wat die volgende insluit:
✮ x5 Werkkaarte
✮ x4 Memo’s
NB: Hierdie freebie MAG DIGITAAL GESHARE WORD, MAAR MAG NIE VERKOOP WORD NIE.
MY GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL - OEFEN WERKBOEK - KWARTAAL 1 - 2021
R5,00Price