Hierdie produk bestaan uit 34 bladsye wat die volgende insluit -
✮ x16 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 1
✮ x15 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 1
NB!!: Hierdie werkkaarte is dieselfde werkkaarte as in die Beplanningspakket vir Kwartaal 1, 2021 dit word net as 'n aparte pakket beskikbaar gestel.
Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste 2021 ATP's!
Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur.
MY GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL WERKBOEK - KWARTAAL 1 - 2021
R60,00Price
Indien jy die produk bestel & betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com