top of page

Hierdie produk bestaan uit 39 bladsye wat die volgende insluit  - 

✮ x18 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 1 

✮ x18 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 1 

 

NB!!: Hierdie werkkaarte is dieselfde werkkaarte as in die Beplannings Pakket vir Kwartaal 1, 2021 dit word net as 'n aparte pakket beskikbaar gestel. 

 

Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste  2021 ATP's! 

 

Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur. 

MY GRAAD 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL KWARTAAL 1 WERKBOEK - 2021

R50,00Price
  • Indien jy die produk bestel & betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com 

©2022 BY DIE ONDERWYSERS KLASKAMER. 

bottom of page