Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons.
Hierdie produk bestaan uit 66 bladsye wat die volgende insluit -
- x8 weke se beplanning vir Kwartaal 2
- x27 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 2
- x19 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 2
- x4 leesstukke word ingesluit vir Kwartaal 2
GRAAD 7 - AFRIKAANS HUISTAAL - BEPLANNINGSPAKKET - KWARTAAL 2 - 2021
R130,00Price
Nadat u bestel en betaal het, stuur asseblief die bewys van betaling na: info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com