top of page

Hierdie produk bestaan uit 88 bladsye wat die volgende insluit  - 

▫︎ x10 weke se beplanning vir Kwartaal 1.

▫︎ x33 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 1.

▫︎ x23 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 1.

 

Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste  2021 ATP's! 

 

Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur. 

GRAAD 7 - AFRIKAANS EAT. - BEPLANNINGS PAKKET - KWARTAAL 1 - 2021

R150,00Price
  • Indien u klaar bestel en betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com

©2022 BY DIE ONDERWYSERS KLASKAMER. 

bottom of page