Is jy opsoek na ekstra oefeninge vir jou leerders? Is jy opsoek na iets wat jou daaglikse onderrig sal vergemaklik?
Of jy nou ’n nuwe Onnie is of al vir jare in die klaskamer is, hierdie werkboek is geontwerp om te verseker dat jy spanning vry en voorbereid deur hierdie kwartaal kan gaan en dat jou leerders elke les ten volle kan geniet!
Die Graad 6, Afrikaans Huistaal, Beplanningspakket vir Kwartaal 4 bestaan uit 21 bladsye wat die volgende in sluit:
- x9 werkkaarte wat gedurende Kwartaal 4 met die leerders behandel kan word.
- x9 memo’s vir die werkkaarte wat gedurende die kwartaal behandel word.
Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste ATP's!
Hierdie produk in 'n PDF-formaat aan u gestuur.
GRAAD 6 - AFRIKAANS HUISTAAL - WERKBOEK - KWARTAAL 4 - 2021
Indien jy klaar bestel en betaal het, stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com