Hierdie produk bestaan uit 73 bladsye wat die volgende insluit -
- x10 weke se beplanning vir Kwartaal 3
- x27 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 3.
- x17 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 3.
Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste ATP's!
Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur.
GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL - BEPLANNINGSPAKKET - KWARTAAL 3 - 2021
R200,00Price
Indien u klaar bestel en betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com