top of page

Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons. 

 

Hierdie produk bestaan uit 48 bladsye wat die volgende insluit  - 

- x8 weke se beplanning vir Kwartaal 2

- x20 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 2. 

- x12 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 2.

GRAAD 6 - AFRIKAANS HUISTAAL - BEPLANNINGSPAKKET - KWARTAAL 2 - 2021

R110,00Price
  • Indien u klaar bestel en betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com 

©2022 BY DIE ONDERWYSERS KLASKAMER. 

bottom of page