Hierdie produk bestaan uit 42 bladsye wat die volgende insluit -
- x8 weke se beplanning vir Kwartaal 2
- x17 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 2.
- x4 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 2.
Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die 2021 - 2023 ATP's!
Graad 6 - Afrikaans Eerste Addisionele Taal - Beplanning - Kwartaal 2
R100,00Price
Stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com