top of page

Hierdie produk bestaan uit 75 bladsye wat die volgende insluit -

- x10 weke se beplanning vir Kwartaal 1

- x31 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 1.

- x17 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 1.

 

Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste 2021 ATP's!

 

Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur.

GRAAD 6 - AFRIKAANS EAT. - KWARTAAL 1 - 2021

R150,00Price
  • Stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com

©2022 BY DIE ONDERWYSERS KLASKAMER. 

bottom of page