top of page

 

Begin die Kwartaal spanning vry en voorbereid!

 

Ons almal weet hoe bedrywig die eerste week van ’n nuwe Kwartaal kan wees! Om nie eers te praat van die voorbereiding vir die laaste eksamen nie!

Laat ek jou help om gedurende die Kwartaal voorbereid te wees!

 

Of jy nou ’n nuwe Onnie is of al vir jare in die klaskamer is, hierdie beplanningspakket is geontwerp om te verseker dat jy spanning vry en voorbereid deur hierdie kwartaal kan gaan en dat jou leerders elke les ten volle geniet!

 

Hierdie beplanningspakket bied vanaf die eerste dag van die Kwartaal betekenisvolle oefening, en bespaar u tyd en spanning!  

 

Die Graad 5, Afrikaans Huistaal, Beplanningspakket vir Kwartaal 4 bestaan uit 60 bladsye wat die volgende in sluit:

  • x8 weke se lesplanne opgestel volgens die nuuste 2021 ATP’s.
  • x14 werkkaarte wat gedurende Kwartaal 4 met die leerders behandel kan word.
  • x13 memo’s vir die werkkaarte wat gedurende die kwartaal behandel word.
  • x5 leesstukke wat gedurende kwartaal 4 met die leerders behandel kan word.
  • x3 Ekstra hersienings aktiwiteite

 

 

Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste ATP's! 

 

Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur. 

GRAAD 5 - AFRIKAANS HUISTAAL - BEPLANNINGSPAKKETT - KWARTAAL 4 - 2021

R200,00Price
  • Indien jy klaar bestel en betaal het, stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com

©2022 BY DIE ONDERWYSERS KLASKAMER. 

bottom of page