top of page

Hierdie produk bestaan uit 53 bladsye wat die volgende insluit  - 

- x8 weke se beplanning vir Kwartaal 2

- x16 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 2. 

- x11 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 2.

 

Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die 2021 - 2023 ATP's! 

 

Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur. 

Graad 5 - Afrikaans Eerste Addisionele Taal - Beplanning - Kwartaal 2

R100,00Price
  • Stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com

©2022 BY DIE ONDERWYSERS KLASKAMER. 

bottom of page