Liewe Onnies,
HET JY AL OOIT BELANG GESTEL IN ONS BEPLANNINGSPAKKETTE MAAR BIETJIE GETWYFEL OMDAT JY NOG NIE FISIES GESIEN HET HOE DIE BEPLANNING EN WERKKAARTE LYK NIE?
Hier is 'n 'Freebie' vir julle wat as 'n voorbeeld dien van hoe ons beplanningpakkette lyk. Alle beplanningspakkette word in die formaat op gestel volgens die CAPS en die nuutste ATP's 👩🏼🏫
Die produk bestaan uit 15 bladsye ✏️ wat die volgende insluit:
✮ x1 Week se Beplanning
✮ x1 Kortverhaal/storie
✮ x1 Skryf aktiwiteit
✮ x5 Werkkaarte
✮ x5 Memo's
NB‼️: Hierdie freebie MAG DIGITAAL GESHARE WORD, MAAR MAG NIE VERKOOP WORD NIE.
GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL WEEK 1, KWARTAAL 2 BEPLANNING FREEBIE
R5,00Price