Hierdie produk bestaan uit 64 bladsye wat die volgende insluit -
▫︎ x8 weke se beplanning vir Kwartaal 2.
▫︎ x26 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 2.
▫︎ x18 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 2.
Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste 2021 ATP's!
Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur.
GRAAD 4 - AFRIKAANS HUISTAAL - BEPLANNINGS PAKKET - KWARTAAL 2 - 2021
R120,00Price
Indien u klaar bestel en betaal het stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com