top of page

Hierdie produk bestaan uit 58 bladsye wat die volgende insluit  - 

- x8 weke se beplanning vir Kwartaal 1

- x21 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 1. 

- x15 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 1.

 

Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste  2021 ATP's! 

 

Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur. 

GRAAD 4 - AFRIKAANS HT. - KWARTAAL 1 - 2021

R120,00Price

    ©2022 BY DIE ONDERWYSERS KLASKAMER. 

    bottom of page