Hierdie produk bestaan uit 78 bladsye wat die volgende insluit -
- x8 weke se beplanning vir Kwartaal 2
- x31 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 2.
- x24 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 2.
Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die 2021 - 2023 ATP's!
Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur.
Graad 4 - Afrikaans Eerste Addisionele Taal - Kwartaal 2 - Beplanning
R100,00Price
Stuur asseblief die bewys van betaling na - info.dieonderwysersklaskamer@gmail.com