top of page

Hierdie produk bestaan uit 84 bladsye wat die volgende insluit  - 

- x10 weke se beplanning vir Kwartaal 1

- x32 werkkaarte wat handel oor die werk wat behandel word in Kwartaal 1. 

- x21 memo's vir die werkkaarte wat behandel word in Kwartaal 1.

 

Hierdie produk is nie spesifiek op enige handboek gebaseer nie, maar belyn met die CAPS en alle werkkaarte en beplanning is self opgestel deur ons en ook gebaseer op die nuutste  2021 ATP's! 

 

Hierdie produk word as 'n PDF aan u gestuur. 

GRAAD 4 - AFRIKAANS EAT. - KWARTAAL 1 - 2021

R150,00Price

    ©2022 BY DIE ONDERWYSERS KLASKAMER. 

    bottom of page